Vra vir Faffa

Wat kan ek plant?

Vraag

Ek het 'n stoor van ongeveer 30x7 meter wat gebou was vir Konyne , het 'n hoe dak met skadunet bo aan die kante vir ventilasie en lig , sementvloer , sal ek iets kan groei binne in hom of enige ander plan vir lewensvatbare ekstra inkomste Help asb Hermann

Antwoord

Goeiedag,
Kontak asb. Prof. Gert Venter: Hy is ‘n kundige op die die gebied van hidroponika en bied kursusse daaroor aan.
Dis dalk iets om te oorweeg.
http://www.gertventerhydroponics.org.

Hieronder is ook ‘n Gids om Groente te verbou. (Dis ‘n groot lêer: Sowat 15 MB)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X