Vra vir Faffa

Voorkomende behandeling vir perde se hoewe

Vraag

Wat kan ‘n mens gebruik om perde se hoewe sterker te maak en krake te voorkom? Ek doen uithouritte op ‘n arabier x saalperd en in die somermaande raak die grond al hoe harder. Is daar enige hoefolies of aanvullings wat u kan aanbeveel? Hy is voor beslaan en gaan binnekort ook agterskoene kry. Hy was sover nog nooit voetseer of mank nie, maar ek is versigtig.

Antwoord

Daar is baie kommersiële hoefolies beskikbaar wat jy kan gebruik. Gee ook’n byvoeding in die perd se kos vir versterking van hoewe wat deur jou veearts verkrygbaar is.

Die belangrikste bestanddele wat in die produk moet wees, is metionien, biotien, lisien, koper en sink.

Hou aan om die produk te gebruik terwyl hy oefen.

Geskryf deur:  dr. Henk Basson, veearts by ‘n Arabierplaas in Abu Dhabi  (hjbasson1@gmail.com)

26 Oktober 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X