Vra vir Faffa

Voeriname van speenkalf in voerkraal

Vraag

Ek wil graag weet wat is die korrelasie tussen ‘n kalf in voerkraal-toestande se gewig en die hoeveelheid kos wat hy per dag vreet. Indien daar is, hoe werk mens dit uit, en hoe akkuraat is dit? Is daar al proewe gedoen daaroor? – Beukes  (blw@zippnorth.co.za)

Antwoord

Die gemiddelde voerinname van ‘n speenkalf in die voerkraal op ‘n standaard voerkraalrantsoen is ongeveer 2.8% tot 3% van liggaamsmassa.  ‘n Speenkalf wat 250 kg weeg, sal dus ongeveer 7 tot 7.5 kg van die voerkraalrantsoen vreet.

Geskryf deur dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere
 
9 Julie 2009

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X