Vra vir Faffa

Voedsel vir marmosetapies en gevlekte ooruile

Vraag

Wat se kos eet marmosetapies en gevlekte ooruile?

Antwoord

Die volgende webblad gee goeie inligting oor voeding van marmosette:

http://marmosetcare.com/care-in-captivity/feeding.html

Daar is ook ‘n skakel na EAZA Husbandry Guidelines – section 2.2 op die webblad

Wat die uil aanbetref, mag daar natuurbewaringspermitte benodig word as uile as troeteldiere aangehou word.

Daar is inligting beskikbaar oor die dieet van gevlekte ooruile by:
www.sanbi.org/creature/spotted-eagle-owl

www.birdsinsa.com/birds/buboafricanus.htm

Kon nie spesifiek inligting kry oor miswurms as voeding nie.

Meer inligting kan by die Exotic animal hospital wat  ‘n tuiste het by die Fakulteit Veeartsenykunde by Onderstepoort verkry word. http://www.birdandexotic.co.za/

Saamgestel deur: Dr. Sunelle Strydom (27793459839@vodamail.co.za)

30 November 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X