Vra vir Faffa

Versorging van perdehoewe

Vraag

'n Perde-eienaar wil weet hoe dikwels sy na haar perde se hoewe moet omsien.

Antwoord

Vraag:
Hoe dikwels moet ek na my perd se hoewe omsien? Sy het nie skoene op nie – Marieta (marieta@ehlplatinum.co.za).

Antwoord:
‘n Hoefsmid behoort pede se hoewe elke 5 tot 6 weke na te gaan. Indien probleemgevalle gevind word, mag die hoefsmid ‘n spesifieke geval na ‘n week of twee weer behandel.

 

  • Geskryf deur dr. Carolyn Chelchinskey

    4 Maart 2008


Kommentaar

Een kommentaar op “Versorging van perdehoewe

  1. Ivan
    Ivan

    Wie weet van iemand wat perde se hoewe kan beslaan in Pietersburg?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X