Vra vir Faffa

Verhoging van drakrag van weiding in Noordwes

Vraag

Met watter tipe grassoorte kan die drakrag van die weiding in die Noordwesprovinsie verhoog word? Die weiding is nie onder besproeiing is nie?

Antwoord

Die twee groot staatmakers daar is Rhodesgras en Smutsvinger.

Mengsels wat vir vrugbare grond aanbeveel word, is: Witbuffel, Rhodesgras en Smutsvinger (±3 kg/ha van elk).

Vir sanderige gronde: Borseltjiegras, Rhodesgras en Smutsvinger (±3 kg/ha van elk).

Geskryf deur: prof. Chris Dannhauser, Weidingskundige  (chriswei@vodamail.co.za) www.GrassSA.co.za

4 Oktober 2014

Lees ook:

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/inligting-oor-weiding-en-voergewasse/

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/aangeplante-weiding-in-noordwes/


Kommentaar

Kommentaar (2) “Verhoging van drakrag van weiding in Noordwes

  1. Fudge
    Fudge

    Ek wil graag hoor as n boer avolon grond ‘n meerjarige gras of ‘n eenjarige voer plant, of dit moontlik is met speenkallers ‘n hoer wins marge gaan he bo wit mielie verbouing op dieselfde grond met n gemiddelde reen van 450 mm?

    • Jan Bezuidenhout

      Fudge,
      Kontak die veekundige, dr. Hannes Dreyer: 082 823 1045, hannesdreyer@vodamail.co.za
      Groete


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X