Vra vir Faffa

Uitwendige parasiete by beeste hokgeslaan

Vraag

Watter skade rig uitwendige parasiete in beeste aan?

Antwoord

In  Suider-Afrika kom vele bosluissoorte voor, maar gelukkig is net ’n paar daarvan parasiete op beeste. Boere onderskat dikwels die skade wat bosluise kan veroorsaak omdat hulle meestal net op die uiterlike letsels let en nie op groei- en produksieverliese nie. 

Die meeste boere weet swaar besmettings van bosluise veroorsaak bloedarmoede, sommige bosluise dra siektes oor en bosluise met lang monddele veroorsaak absesse en beskadig huide en organe.
Min boere is egter bewus van die invloed van “bosluis-las”. Dit word veroorsaak deur ’n chemiese stof wat in bosluisspeeksel voorkom. Dié chemiese stof onderdruk die groei en produksie van diere.
 
Vir die volledige artikel klik op onderstaande pdf.
 
Artikel het in die Landbouweekblad van 24 Februarie 2012 verskyn.
 
Geskryf deur: dr. Hein Hesse, Merial (hein.hesse@merial.com)
 
28 Februarie 2012

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X