Vra vir Faffa

Uitmelk van koei waar haar kalf met geboorte dood is

Vraag

Is dit nodig om ’n koei uit te melk wat haar kalf met geboorte verloor het?

Antwoord

Nee dit is nie nodig nie, maak net seker dat sy nie mastitis het nie.

As dit ‘n melkkoei is word sy net soos enige koei vir ‘n volle laktasie gemelk (305 dae).

Inligting verskaf deur: dr. Chris van Dijk , Pfizer Dieregesondheid  (chris.vandijk@pfizer.com)

15 September 2012


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X