Vra vir Faffa

Tonnelboerdery

Vraag

Hi Ek het n klein stuk grond waarop ek een of twee tonnels kan sit om en by 6x3 meter. My vrae is: 1. Is daar n mark vir dit in Suid Afrika 2. Wie koop dit. 3. Wat is die vereistes vir die mark. 3.Waar kan ek meer informasie kry oor dit.

Antwoord

Jou navraag op landbou.com oor tonnelboerdery:

http://www.gertventerhydroponics.org/

Prof Venter is die kundige op hierdie gebied.


Kommentaar

Een kommentaar op “Tonnelboerdery

  1. Sidney
    Sidney

    Soek op Youtube na “Urban Farming”


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X