Vra vir Faffa

Temperatuur van broeimasjien om kwarteleiers uit te broei

Vraag

Wat moet die temperatuur van die broeimasjien wees om kwarteleiers uit te broei?

Antwoord

Die temperatuur van die broeimasjien moet op 37.5°C en die humiditeit op 29.5% gestel word. Sodra die kuikens begin om uit te broei, moet die vogtigheid na 33,2% verhoog word. Die kuikens broei tussen 18 en 22 dae uit – die Japanese kwartel op 18 en die  Bob White kwartel op 22 dae.

Geskryf deur: dr. Mick Versfeld. Pluimveekonsultant (mickversfeld@mweb.co.za)
23 Februarie 2011

Kommentaar

Kommentaar (2) “Temperatuur van broeimasjien om kwarteleiers uit te broei

  1. Hester Smith
    Hester Smith

    Graag wil ek U net n paar vrae vrae ek het nou paar keer Reen Kwartels met die broeimasjien gebroei elke keer was daar n paar wie se bene styf geraak het dan het hulle net gele op so dag oud ek wil graag weet wat die oorsaak van dit kan wees. Dan wil ek graag weet wat die regte kos vir hulle op dag een is aangesien ek kuiken meel gee. Dankie Hester

  2. Theart Joubert
    Theart Joubert

    Ons het reenkwartels gekry en die wyfie het 4 eiers gele maar broei nie ,wat moet ek doen?
    Theart@gmail.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X