Vra vir Faffa

Strategiese kruipvoeding se waarde onderskat

Vraag

Strategiese kruipvoeding se waarde word totaal onderskat, skryf dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere.

Antwoord

Strategiese kruipvoeding se waarde word totaal onderskat, skryf dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere.

Kruipvoeding kan in sekere omstandighede ‘n baie belangrike direkte bydrae maak om lamvleisproduksie te verhoog deur spiergroei van lammers te maksimeer en terselfdertyd die bemarkingsouderdom te vervroeg.

Indirek help dit om meer lammers te produseer deurdat dit die uitgroei van jongooie verbeter wat weer die reproduksietempo en dus massa lam geproduseer per ooi verhoog. Kruipvoeding kan ook ‘n uiters belangrike rol vervul om die beperkings van onvoldoende en variërende weidingbeskikbaarheid in veral ekstensiewe skaapboerderystreke te.

Die volledige artikel is in PDF-formaat beskikbaar. Klik op onderstaande pdf.

25 November 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X