Vra vir Faffa

Stig van ‘n kwartelvereniging

Vraag

Kan julle dalk help, asb? Hoe gaan mens te werk as jy 'n nuwe vereniging wil stig? 'n Voorbeeld: Ons wil 'n Suid Afrikaanse Kwartel Vereniging stig, maar weet nie waar om te begin nie. Sal jul hulp baie waardeer.

Antwoord

Dr. Slang Viljoen is verbonde aan die SA Wildvoëlvereniging en is ‘n tarentaal-navorser. Ek dink hy is die persoon wat julle moet nader.

Sy tel is (012) 548 0841; sel 083 537 6001; e-pos: slangvil@iafrica.com .
 

Die Landbou.com-span


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X