Vra vir Faffa

Speenpersentasies van Skaapboer van die Jaar deelnemers

Vraag

Wat is die speenpersentasies van die Skaapboer van die Jaar se deelnemers?

Antwoord

Die laaste omvattende ondersoek na wolskaapboerdery is in 1983 deur BKB gedoen. Volgens hierdie verslag is die gemiddelde lampersentasie 74.3% (De Klerk, Düvel & Terblanche)

           Is dit aanvaarbare norme (benchmark)?
           Wat is die speen % in kuddes van top skaapboere?
           Watter bestuurspraktyke volg suksesvolle skaapboere?
SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE HET REEDS VIR 6 JAAR PLAASGEVIND
           91 Inskrywings regoor SA versprei
           In totaal verteenwoordig dit 167 234 ooie
           Gemiddelde kuddegrootte 1 838
          OPSOMMING VAN RESULTATE
          Speen % van 91 deelnemers (167 234 ooie)
Maatstaf 
Gemiddeld (%) 
Beste derde (%) 
Jong ooie 
95
118 
Volwasse ooie 
119
145 
Kuddegem
118
143 
 
Inligting verskaf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jaspeco@iafrica.com)
23 Julie 2010
 

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X