Vra vir Faffa

Sorghum in die Karoo

Vraag

Ek wil graag uitvind of mens sorghum net buite Colesberg in die Karoo kan plant vir ekstra voer en watter tipe sorghum mens kan plant?

Antwoord

Die temperatuur in Colesberg-omgewing is heeltemaal geskik vir voersorghum. Die reënval is wel aan die lae kant. Indien besproeiing beskikbaar is, sal dit egter werk. Hieronder is twee belangrike uittreksels uit die literatuur (ongelukkig in Engels):

Fodder Sorghum is adapted to most soils and it grows well in areas with a rainfall of 500 mm and higher. It is recommend in all Provinces in South Africa, except the dry Karroo and Northwest Cape.

Colesberg normally receives about 262 mm   of rain per year, with most rainfall occuring during summer. It receives the   lowest rainfall (2 mm) in August and the highest (52 mm) in March. The   monthly distribution of average daily maximum temperatures (centre chart   below) shows that the average midday temperatures for Colesberg range from   15.2°C in June to 30.5°C in January.

Indien besproeiing beskikbaar is, plant liefs in Desember of Januarie soos hieronder aangedui:

Saaidigtheid: droëland (baie droog) – Kow Kandy BMR 12.5 kg/ha

                                                   Besproeiing – 25 kg/ha.

 

Geskryf deur: prof. Chris Dannhauser, Weidingskundige

 

11 Januarie 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X