Vra vir Faffa

Skape geselekteer vir weerstand teen haarwurm

Vraag

Is daar al boere wat die FAMACHA-sisteem gebruik om skape te selekteer wat aangepas is om saam met haarwurm te lewe?

Antwoord

‘n Artikel het op 25 Oktober 2013 in LBW verskyn waar ‘n boer vertel hoe hy al oor ‘n periode van 15 jaar die FAMACHA stelsel gebruik om aanpasbare skape teen haarwurm te teel.

Klik op onderstaande pdf’s om die artikel te lees.

30 Oktober 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X