Vra vir Faffa

Skaapbrandsiekte: die Wet

Vraag

Daar het skaapbrandsiekte op plase in ons omgewing voorgekom. Wat bepaal huidige wetgewing oor die behandeling van hierdie toestand?

Antwoord

Daar is redelike onsekerheid en meningsverskille oor die pligte van die staat en boere rakende die beheer van skaapbrandsiekte.  Hierdie artikel sit die huidige wetgewing in die verband uiteen.

Skaapbrandsiekte word beheer deur die Dieresiektes Wet, No 35 van 1984 (“die Wet”) en die regulasies daaronder gepubliseer.  Die pligte van veeartsenydienste sowel as die van die boere word daarin uiteengesit.  Daar is algemene bepalings van die Wet en regulasies van toepassing op die beheer van skaapbrandsiekte, sowel as die spesifieke regulasies wat net handel oor skaapbrandsiekte beheer.

Vir die volledige antwoord, klik op onderstaande aanhangsel.

Geskryf deur: d.r Trudie Prinsloo (BVSc, Hons, MMedVet, LLB)

Adjunk-direkteur Veeartsenydienste, Noord-Kaap

 

22 Augustus 2012


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X