Vra vir Faffa

Sinchronisasie van Kleinvee

Vraag

Ek wil meer inligting bekom oor sinchronisasie by kleinvee

Antwoord

Sinchronisasie is ‘n baie belangrike hulpmiddel om ooie gelyktydig op hitte/estrus te kry. Dit is van toepassing by

·         Handdekking
·         Groepsparing
·         Servikale KI
·         Laparoskopiese KI
·         Embriospoeling
Vir die volledige artikel klik op onderstaande pdf.
Geskryf deur: Hendriëtte Stafford, Ramsem (ramsem@intekom.co.za ; www.ramsem.com)
8 Julie 2011

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X