Vra vir Faffa

Siektes en toestande wat kan voorkom by ‘n intensiewe skaapboerdery

Vraag

Ek wil graag meer uitvind oor die siektes waarvoor uitgekyk moet word by intensiewe skaapboerdery waar skape op groenvoer loop, sowel as by ooie wat op ‘n volvoerrantsoen aangehou word in kraaltoestande. Waar kan ek bykomende inligting hieroor verkry? Alle raad sal waardeer word, dankie!

Antwoord

Hoe meer intensief ‘n skaapboerdery is, hoe meer siektes kan daar voorkom omdat ‘n groot aantal diere naby mekaar staan.

Dit is belangrik dat ‘n bestuursprogram saam met jou veearts opgestel word en dat dit streng nagevolg word.

Hieronder is inligting oor siektes en toestande wat dalk mag voorkom. Let daarop dat daar ander toestande is wat nie hieronder gelys is nie, wat dalk ook mag voorkom. Afhangende van watter groenvoer aangeplant word, mag daar ook vergiftigings voorkom.

Ek verwys u na die webadres hulp.landbou.com

Klik op Indeks na antwoorde

Klik op Skape en bokke

Klik op die verskillende opskrifte

Kyk veral na:

Inwendige parasiete

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/skape-op-besproeide-weidings-vs-wurms/

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/holistiese-parasietbeheer/

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/koksidiose-in-bokke-skape-en-beeste/

Siektes

Klik op Siektes en dan op die volgende  opskrifte

Absesse

Asidose

Blindheid

Bloedderm

Bloednier

Bloedpens

Blou-uier

Bloutong

Diarree

Domsiekte

Ensoötiese aborsie

Gewrigsontsteking

Graweelstene

Hoewe

Klem-in-die-kaak

Klontwol

Lammervrektes

Longe

Magnesiumtetanie

Mankheid

Melkkoors

Naelstringsiekte

Oogsiektes

Opblaas

Pasteurellose en ander longprobleme

Prolaps

Rooiderm

Slenkdalkoors

Sweerklou

Vitamien B 1 tekort

Vrotpootjie

Vuilbek

Wesselsbronsiekte

Klik ook op Vergiftigings

Maak seker dat die groenvoer wat aangeplant is nie vergiftiging kan veroorsaak nie!

Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)

6 April 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X