Vra vir Faffa

Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

Vraag

Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?

Antwoord

Voordat skape aangekoop word, moet vasgestel word watter siektes moontlik in die kudde van oorsprong voorkom. Indien dit nie moontlik is nie, moet skape in ‘n kwarantyn kampie van die ander skape ge?soleer word en die nodige ondersoeke, toetse en behandelings toegepas word om te verseker dat jou eie kudde nie besmet word nie. Jou veearts is die aangewese person om jou daarmee te help. Deur net een skaap wat met ‘n siekte of parasiete besmet is, in ‘n kudde in te bring, kan jy vir jou baie groot probleme veroorsaak.

Vir die volledige artikel klik op die pdf hieronder.

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X