Vra vir Faffa

Selekteer skape vir weerstand teen haarwurm

Vraag

Is dit moontlik om te selekteer vir weerstandige skape teen haarwurm?

Antwoord

IS DIT PRAKTIES UITVOERBAAR OM TE SELEKTEER VIR WEERSTAND TEEN HAARWURM IN SKAPE ONDER SUID-AFRIKAANSE TOESTANDE?

Dr. Alan Fisher, Staatsveearts, Queenstown en Dr. Gretha Snyman, Grootfontein, Middelburg, Oos-Kaap

Hierdie artikel beskryf die eerste fase van ’n proef in die Oos-Kaap om vir skape, wat weerstandbiedend teen haarwurm (Haemonchus contortus) is, te selekteer en wat sover baie belowende resultate opgelewer het. Daar word beplan om die proef oor ‘n periode van 5 jaar te laat loop. In Januarie 2014 word begin met die toets van die derde jaar se lammers. Die proef is ‘n gesamentelike poging tussen mnr. Robbie Blaine, die stoeteienaar, dr. Alan Fisher, staatsveearts te Queenstown laboratorium en dr. Gretha Snyman, veekundige van Grootfontein, Middelburg.

 

Vir die volledige artikel, klik op onderstaande aanhangsel

 

Hierdie artikel is geskryf deur: Dr. Alan Fisher, Staatsveearts, Queenstown (alanfisher@awe.co.za) en Dr. Gretha Snyman, Grootfontein, Middelburg, Oos-Kaap

14 Maart 2014


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X