Vra vir Faffa

Rondewurms en kliniese tekens van inwendige parasiete in herkouers

Vraag

Gee asseblief vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers.

Antwoord

Rondewurms en tekens van inwendige parasiete in herkouers

Vraag:
Gee asseblief vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers.

Antwoord:
Inwendige wurmparasiete in herkouers word in drie groot groepe (filums) nl. rondewurms, slakwurms en lintwurms, geklassifiseer. In hierdie antwoord word inligting oor die rondewurmgroep gegee. ‘n Ander naam vir die rondewurms is nematode. Hierdie wurms is langwerpig, draadvormig, silindries, gepunt aan beide punte en as die wurms deurgesny word, het die bouvorm van die groep baie in gemeen.

In die antwoord onderaan die artikel word slegs die mees algemene rondewurmparasiete wat in Suid-Afrika in herkouers gevind word, bespreek. Dit is in PDF-formaat.

Lees ook:

Tik hierdie opskrifte in soekblokkie in:

 

Geskryf deur: Dr. Faffa Malan, konsultant; Dr. Jan van Wyk en Prof. Gareth Bath, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria.

24 Junie 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X