Vra vir Faffa

Ronderib Afrikanerramme as koggelramme

Vraag

Wat is die effek op ovulasie van ooie as hulle deur Ronderib Afrikanerramme gekoggel word?

Antwoord

Die ovulasietempo van ooie wat deur Ronderib Afrikanerramme gekoggel is,  was tot 28% (lente) en 14% (herfs) meer as in ooie wat nie gekoggel is nie.

Die koggeleffek is as gevolg van die feit dat ramme vreemd of nuut is (“novel rams”) asook gedrag (stamp, spring en dek), die afskeiding van feromone en dalk ook die reuk.

Die werk is deur Paul King gedoen op Grootfontein 1994.

Sien ook onderstaande pdf.

Antwoord verskaf deur:

Dr. Johan A van Rooyen M.Med.Vet.,M.B.A., M. in Sust. Agric. PDTE   

Veterinêre Spesialis Praktisyn (Kleinvee)

Steynsburg Dierehospitaal

Posbus 269, Steynsburg, 5920.  Suid-Afrika.

Sel: 082 463 3087082 463 3087  Tel 048 884 0899048 884 0899

E-pos: flocprotec@telkomsa.net


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X