Vra vir Faffa

Raadop met vreemde donkies en bulle

Vraag

Ons het vroeër grond gehuur en het verbeterings aangebring, maar met die grondhervormingsproses is die kampdrade afgebreek. Dit het tot gevolg dat donkies die grond oorneem en ongewenste bulle in ons beeskudde rondloop. Hoe kan ons dit keer? - Elton G Heyman (HeymanE@mawrd.gov.na)

Antwoord

Vraag:
Ons het vroeër grond gehuur en het verbeterings aangebring, maar met die grondhervormingsproses is die kampdrade afgebreek. Dit het tot gevolg dat donkies die grond oorneem en ongewenste bulle in ons beeskudde rondloop. Hoe kan ons dit keer? – Elton G Heyman (HeymanE@mawrd.gov.na)

Antwoord:
‘n Moeilike vraagdié aangesien ons nie weet wat al die wetlike implikasies in Namibië is nie.

‘n Voorstel is om met behulp van elektriese drade ‘n kamp te span. Een of dalk twee drade word benodig van 400 mm en 800 mm bokant die grond. Indien die waterbronne in ‘n wawiel-stelsel ingespan kan word sodat die rondloperdiere van water ontneem kan word, sal hulle vinnig ander weivelde soek. ‘n Geskokte donkie sal die proses aanhelp.

Daar is blykbaar nie iets soos ‘n skut in u omgewing nie?

13 Mei 2005


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X