Vra vir Faffa

Puberteitsouderdom van diere

Vraag

Wanneer is diere geslagsryp?

Antwoord

In  die tabel hieronder is riglyne vir geslagsrypheid van diere, maar daar is altyd uitsonderings en rasverskille.

Spesie

Puberteit   (maande)

Perd

12 -14

Bees

12-18

Skaap, Bok

8-12

Vark

4-5

Hond

7-10

Kat

8-12

Bronne:

Mönnig, H.O. en Feldman, F.J. 1975. Handboek oor veesiektes. Tafelberg –Uitgewers beperk.

MIMS IDR 2013/14. IVS Desk Reference – Volume 12. Times Media.

28 Januarie 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X