Vra vir Faffa

Pamflette vir bewusmaking oor die gevare en beheer van brusellose

Vraag

Ek soek inligting wat ek kan gebruik om die gevare en beheer van brusellose onder die aandag van mense te bring.

Antwoord

Klik op onderstaande pdf’s om inligting te kry oor die gevare en beheer van brusellose.

Versprei die pamflette so wyd as moontlik (koöperasies, boereverenigings, skole ens.) om sodoende inligting oor hierdie gevaarlike siekte aan soveel as moontlik mense bekend te maak. Slegs ‘n gesamentlike aksie sal ons help om hierdie siekte onder beheer te bring.

Opgestel deur die Direktoraat Dieregesondheid, Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (www.daff.gov.za)

30 November 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X