Vra vir Faffa

Vra 'n vraag Indeks van antwoorde

DR. FAFFA MALAN

Dr. Faffa Malan kan beskryf word as Suid-Afrika se eerste virtuele veearts. Hy is ’n vorige Landboukundige van die Jaar van Landbouskrywers SA en gewilde vriend van talle boere in Suid-Afrika en sy buurlande. (Let wel: Diere word nie behandel op Vra vir Faffa nie, kontak jou eie veearts.)

  • Makouwyfie is opgeswel

    My Makou het 6 weke gelede 7 kuikens gehad. Alles het goed verloop en die makoutjies is nou mooi groot. Dit lyk nou skielik of sy ‘n klomp eiers binne in haar het. Haar boudjies is groot en sleep op die grond. Wat kan ek doen want ek kan haar nie vang nie.
    • Boerdery met visse is ‘n wenner

      Waar kan ek meer inligting kry oor Tilapia-boerdery?
      • Bestuur van melkbokke

        Donald Mouton was die bestuurder van die melkbokkudde by Fairview in die Kaap en ek het hom die volgende praktiese vrae gevra.
        • Groete en goeie wense tot 2018

          • Listeriose in diere

            Daar het ‘n berig oor die nuus gekom dat sterfgevalle a.g.v. listeriose in mense in Suid-Afrika voorgekom het. Kom die siekte ook in diere voor?
            • Aborsies in varke as gevolg van parvovirus

              Ek is op soek na raad. Wat is Parvo by varke? Ons het ‘n Duroc-beer geleen in Augustus vir 10 jong soggies. Van die jong soggies het voor die volle dragtigheidsperiode begin om dooie kleintjies af te gooi en van hulle was alreeds in ‘n ontbinde stadium. Sommige fetusse was normaal, maar dood. Omdat ons glad nie so iets verwag het nie, het van die ander dragtige en jong soggies van daardie fetusse gevreet. ‘n Week later het ‘n groot…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X