Vra vir Faffa

Oormerk, brand en kastrasie van diere

Vraag

Wat is die minimum ouderdom waarop boerboklammers en kalfies gebrandmerk kan word en oorplaatjies aangesit kan word, asb.?

Antwoord

Vir antwoorde oor brandmerke, kastrasie, tattoe?ring, kastrasie en oorplaatjies klik op onderstaande pdf.

Lees ook:
Kastrasie
Tatoe?ring
Kastrering
 
Oorplaatjies   
 
Identifikasie van vee

Kommentaar

Kommentaar (4) “Oormerk, brand en kastrasie van diere

  1. Boeta Strydom
    Boeta Strydom

    Hoe word n rekkie opgesit op ramlammers?

  2. Martiens
    Martiens

    Ek is op soek na die prentjies hoe vee gemerk word dmv keepe op die ore uit te sny wat die getal gee van die dier

    • Jan Bezuidenhout

      Martiens, jy sal heelwat van die prentjies op Google vind.
      Sterkte

    • Jan Bezuidenhout

      Martiens, Soek die prentjies op Google onder Images.
      Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X