Vra vir Faffa

Onttrekkingstyd van sponsies/CIDR’s

Vraag

Wat is die minimum en maksimum tydperke wat sponsies onttrek kan word sonder om 'n KI program/sukses negatief te be?nvloed? Volgens literatuur wat ek gelees het, het onttrekking op dag 13, 14, 15 en 16 na sponsing geen afwykings getoon nie, sal onttrekking dus voor 13 en na 16 dae probleme veroorsaak? Ek verneem graag van u. By voorbaat dankie. Jer Nortje

Antwoord

 

Onttrekkingstyd van sponse / CIDR’s
Wanneer ooie gesinkroniseer word vir KI, is dit belangrik om te onthou dat dit ‘n nabootsing is van wat onder natuurlike omstandighede met ‘n ooi gebeur. Om dit suksesvol na te boots, moet die hele proses so na as moontlik aan die ooi se natuurlike siklus toegepas word. 
Vir die volledige antwoord, klik op onderstaande pdf.
Geskryf deur: Hendriëtte Stafford, Ramsem (ramsem@intekom.co.za ; hendriette@ramsem.com ; www.ramsem.com)
30 Desember 2011

Lees ook: (tik opskrifte in die soekblokkie in)

Riglyne vir sinchronisasie van ooie

Sinchronisasie van kleinvee

Sinchronisering van boerbokke


Kommentaar

Een kommentaar op “Onttrekkingstyd van sponsies/CIDR’s

  1. Aneline
    Aneline

    Hi daar. Ons het ons trop ooie van so 150 Almal ge cider met normale dekking, die ooie was op puik kondiddie, maar ons het nie 100 persent besetting nie.
    uit die trop van 150 is daar net 80 wat gelam het. Tweelinge is daar baie, maar nie genoeg om optemaal vir die nie besetting nie. Wat het ons verkeerd gedoen?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X