Vra vir Faffa

Natkarkassindroom in skape

Vraag

Wat is die oorsaak van natkarkassindroom in skape en is daar iets wat daaraan gedoen kan word?

Antwoord

Groot verliese word elke jaar deur skaapboere gely deurdat skaapkarkasse afgekeur word omdat hulle slymerig is.

Klik op die webadres hieronder om meer inligting oor die natkarkassindroom te verkry.

http://gadi.agric.za/articles/Agric/wetcarcass.php

Saamgestel deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)

4 Julie 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X