Vra vir Faffa

Lewensduurte van miskruiers

Vraag

Hoe lank lewe miskruiers?

Antwoord

Aangesien daar sowat 600 miskruiersoorte in Suid-Afrika voorkom, is daar nie ‘n enkele antwoord oor die vraag nie. Die kleintjies lewe waarskynlik minder as een seisoen (3-4 maande), meeste ander waarskynlik ‘n volle jaar, en die heel grotes moontlik tot 3 jaar.

 

Groete,

 

Professor Clarke Scholtz

Scarab Navorsingsgroep

Departement van Dierkunde en Entomologie

Universiteit van Pretoria

Pretoria 0002 – RSA

Faks +27 12 362 5242

Telefoon +27 12 420 3236

Webtuiste: http://dungbeetlesforafrica.wix.com/scarabresearchgroup

17 Februarie 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X