Vra vir Faffa

Leer vee neus optrek vir gif

Vraag

Kan 'n mens diere leer om gifplante te vermy? In onlangse gesprekke op Landbou.com se gespreksforum is dié onderwerp bespreek.

Antwoord

Vraag:
Kan ‘n mens diere aanleer om gifplante te vermy? In onlangse gesprekke op Landbou.com se gespreksforum is dié onderwerp bespreek.

Antwoord:
Navorsers in Utah, VSA, het die leerproses van herkouers wanneer hulle kos selekteer en gifplante vermy, beskryf. Mnr. Fanie Kellerman verwys in sy boek na die natuurlike kondisionering van vee veral ten opsigte van geel tulp vermyding.

Toksikologie het in die Landbouweekblad (7 November 2008) ‘n kort artikel oor aangeleerde kondisionering vir geel tulp (beeste) en vermeerbos (skape) geplaas, wat hieronder weergegee word. Navorsing op gifblaarvermyding is nog nie afgehandel nie.

Lees die res van die antwoord deur op die skakel onderaan die artikel te klik. Dit is in PDF-formaat.

Lees ook antwoorde:

Tulpvergiftiging 

Bestryding van wilde tulpe

 Gif en geaktiveerde houtskool

 

 

  • Geskryf deur: Dr. Leendert Snyman (ldsnyman@telkomsa.net) en me. Anitra Schultz (SchultzA@arc.agric.za). Albei is verbonde aan Onderstepoort, die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Veeartsenykunde, Privaatsak X05, Onderstepoort.

    8 April 2009


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X