Vra vir Faffa

Langslewendheid van grassade

Vraag

Hoe lank kan grassade in die grond oorleef?

Antwoord

Hoe lank kan grassade in die grond oorleef?

Weidingbestuur en –beheer is krities noodsaaklik

Begryp ons werklik hoe die weidingekosisteem homself in stand hou onder beide ‘n normale/volhoubare bestuursbenadering of wanneer dit versteur word? Hiertoe maak die saadbank wat in die grond voorkom ‘n essensiële bydrae tot die funksionering en instandhouding van die ekosisteem. Saadbank dinamika-studies is reeds vir verskeie veldtipes uitgevoer met redelik uiteenlopende bevindinge. Kennis rondom hierdie aspek is van kardinale belang vir volhoubare benutting van die weidingekosisteem.

Vir die volledige antwoord klik op onderstaande aanhangsel.

Die artikel het in die OVK tydskrif in 2014 verskyn.

Geskryf deur:  Prof Hennie Snyman, Departement Vee-, Wild- en Weidingkunde, Universiteit van die Vrystaat / snymanha@ufs.ac.za

23 Julie 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X