Vra vir Faffa

Lamtyd verg besondere vernuf

Vraag

'n Leser vra vir raad rakende lamtyd en hoe om dit optimaal te bestuur. Dr. Jasper Coetzee antwoord dié vraag.

Antwoord

Vraag:
Kan u my raad gee oor hoe ek my lamtyd optimaal kan bestuur?

Antwoord:
Lamtyd is oestyd. Om dus maksimum inkomste te genereer, moet skaapprodusente hulle kennis en bestuursvernuf opskerp om te verseker dat soveel as moontlik lammers wat gebore word, oorleef. Die toepassing van doeltreffende bestuurs- en voedingspraktyke tydens lamtyd is van kardinale belang om lamvrektes as gevolg van moeilike geboortes en die verhongering-verwaarlosing-blootstellingskompleks te bekamp. Indien voorgeskrewe riglyne gevolg word, kan ‘n moeite- en sorgvrye lamtyd verseker word.

Klik op die skakel onderaan vir die volledige artikel. Dit is in PDF-formaat.

 

  • Geskryf deur: Dr. Jasper Coetzee, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere.

    1 Augustus 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X