Vra vir Faffa

Lamhokke en speenpersentasie

Vraag

'n Lid van ons gespreksforum wil meer weet oor die rol van lamhokke om sy speenpersentasie te verhoog. Dr. Jasper Coetzee beantwoord sy vraag.

Antwoord

Vraag:
Vertel my asseblief meer oor watter rol lamhokke speel om my speenpersentasie te verhoog.

Antwoord:
Hoë lamvrektes word allerweë as ‘n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van skaapboerdery. Volgens Wassmuth et al. (2001) is die omvang van lamverliese ‘n maatstaf vir die gehalte van die produsent se bestuursvermoë. Lamhokke kan as ‘n strategiese bestuurshulpmiddel gebruik word om lamvrektes tot minder as 5% te beperk.

Klik op die skakel onderaan vir die res van dr. Coetzee se antwoord. Dit is in PDF-formaat.

 

  • Geskryf deur: Dr. Jasper Coetzee, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere.

    5 Augustus 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X