Vra vir Faffa

Kweek van groentesaailinge

Vraag

Ek soek inligting oor die kweek van groentesaailinge? Ek het `n ou hoenderhok wat nie baie gebruik is nie wat leeg staan wat ek kan gebruik. Die hok het `n asbesdak, sy kopkante is met stene toegebou, het ogiesdraad aan die kante en seile wat die kante toemaak. Die hok se kopkante wys van Oos na Wes. Ek soek ook graag raad oor die tipe besproeiing, kompos , son (hoeveel uur), prys as ek gaan verkoop, ens. Die saailinge gaan ek verkoop aan die plaaslike kwekerye.

Antwoord

Vir antwoorde op bg. vrae kontak die Groente en Ornamentele Plante Instituut op Roodeplaat naby Pretoria.

Tel 012 841 9611

Faks 012 808 0844

vopiinfo@arc.agric.za

 

Inligting verskaf deur: dr. Victor Whitlock, Landboukundige (whitlockv@yahoo.com)

 

9 Oktober 2012


Kommentaar

Kommentaar (3) “Kweek van groentesaailinge

  1. cecil
    cecil

    hoeveel keer perjaar kan jy kool plant

  2. Hansie Fourie
    Hansie Fourie

    Hoeveel keer per jaar kan jy kool plant op dieselfde land?

    • Jan Bezuidenhout

      Hansie, kontak die instituut by die adres wat hierbo verskaf is.
      Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X