Vra vir Faffa

Kwartel-vereniging

Vraag

Waar begin mens om 'n Kwartel vereniging te stig? Moet mens iewers registreer? Ons wil die kwartel bedryf in ons land promoveer, sal enige hulp of inligting baie waardeer.

Antwoord

Dr. Slang Viljoen is verbonde aan die SA Wildvoëlvereniging en is ‘n tarentaal-navorser. Ek dink hy is die persoon wat hulle moet nader.

Sy tel is (012) 548 0841; sel 083 537 6001; e-pos: slangvil@iafrica.com.
 

 

11 Augustus 2010


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X