Vra vir Faffa

Kuddekonsultasiedienste vir beeste, kleinvee, varke en wild

Vraag

Antwoord

Kontak Leslie Bergh wat vir jou inligting kan verskaf rakende inligtingstelsels vir beeste, skape, bokke, varke en wild.

Besoek ook die aanhangsels vir meer besonderhede

Daar is ook ook artikels beskikbaar oor verskeie onderwerpe soos:

  • Inteling by plaasvee en wild – wat is dit, voor- en nadele
  • Kruisteling by vleisbeeste – die voordele en gevare
  • Raskeuse by vleisbeeste – basiese beginsels
  • Teelseisoene by vleisbeeste – beginsels en voordele
  • Rekordhouding en produksiemeting – die sleutel tot bestuur en seleksie
  • Belangrike beginsels by produksiemeting/prestasietoetsing en genetiese evaluasie
  • Seleksie van teelbulle by vleisbeeste
  • Praktiese bestuur van teelbulle by vleisbeeste
  • Seleksie van verse en koeie by vleisbeeste
  • Bestuur van verse en 1ste-kalf koeie by vleisbeeste
  • Faktore wat speengewig beïnvloed by vleisbeeste
  • Faktore wat geboortgewig beïnvloed by beeste

E-pos: leslie.bergh@vodamail.co.za

Webtuiste: www.bullseyeconsulting.co.za

Webtuiste: www.bengufarm.co.za

6 Julie 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X