Vra vir Faffa

Kuddebestuur voor die dekseisoen

Vraag

Hoe berei ek my verse, koeie en bulle voor vir die dekseisoen?

Antwoord

Voorbereidings moet betyds getref word vir teelverse, -koeie en bulle voor die dekseisoen.

Baie goeie inligting het in Vee 2015, ‘n publikasie van Landbouweekblad,  verskyn.

Klik op onderstaande pdf’s  vir uitstekende raad.

Geskryf deur:  Prof. Dietmar Holm, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria (dietmar.holm@up.ac.za)

28 November 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X