Korog as voer vir perde
Vraag
Geskryf deur: Diederick Labuschane, Voedingskundige, Afreshbrands (diederickl@afreshbrands.co.za) 9 Julie 2018Antwoord
Korog is geskik vir perde mits dit jonk gesny en gebaal word. Wanneer die plant te laat gesny word en dit “baard” bevat, kan dit sere in die mond veroorsaak wat erge gevolge kan hê. Korog moet dus met omsigtigheid hanteer word en die potensiële risiko deeglik bestuur word.
Lewer kommentaar
Slegs in Afrikaans