Vra vir Faffa

KI, dragtigheidsondersoek en kalfgrootmaak kursusse

Vraag

Kan u vir my kontakbesonderhede gee oor KI, dragtigheidsondersoek en kalfgrootmaak kursusse wat aangebied word? Gerhard Holtzhauzen, Nelspruit.

Antwoord

Kan u vir my kontakbesonderhede gee oor KI, dragtigheidsondersoek en kalfgrootmaak kursusse wat aangebied word? Gerhard Holtzhauzen, Nelspruit.

Antwoord: In die Landboukalender in die Geelbladsye van die Landbouweekblad verskyn elke week onder die opskrif ”Kursusse” inligting oor waar KI-, dragtigheidsondersoek- en kalfgrootmaakkursusse plaasvind.
Kontakbesonderhede:
Andy Rothman (082 770 0480) of
Dianne (082 772 1208)
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartsenykonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)
25 Oktober 2010

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X