Vra vir Faffa

Kaarte van siektes wat voorkom

Vraag

Hallo oom Faffa Waar kan ek die kaarte aflaai van siektes gerapporteer deur plaaslike veeartspraktyke. Groete Impi Brecher

Antwoord

Gaan na hulp.landbou.com
Op die Inligtingsbalkie (“Toolbar”) klik op Bedrywe en daarna op Diere
Rol af na Siekterapportering
Onderaan die inligtingstuk kan jy op die pdf wat na kaarte verwys klik.
Die vorige maande se inligting is ook beskikbaar.
Groete
Faffa Malan

15 Augustus 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X