Vra vir Faffa

Insekte en groente

Vraag

Ek probeer hart om vir my, my eie groente tuin te kweek maar sukkel baie. Ek wil net graag weet waar kan ek inligting kry oor watter gifstoffe ek moet spuit op watter soort groente. ek het verskillende insekte wat my groente vreet en weet nie watter spuitstof om te gebruik vir watter soorte inskete nie. Kan U my asseblief raad geee.

Antwoord

Besoek Crop Life se webwerf by http://www.croplife.co.za/

Klik op die Agricultural Remedies Database en kies dan ‘n kategorie, soos insecticides. Doen dan ‘n soektog op daardie databasis.

3 November 2010


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X