Vra vir Faffa

Inligting oor Suid-Afrikaanse Vleisbees-, Bok-, Skaap- en Varkrasse

Vraag

Waar kan ek inligting en foto’s oor Suid-Afrikaanse Vleisbees-, Bok-, Skaap- en Varkrasse kry?

Antwoord

 SAMIC is trots op die eerste uitgawe van die Vleisbeesrasse, Skaaprasse, Bokrasse en Varkrasse in een bundel wat vir die Bedryf, Landboukolleges en Landbouskole saamgestel is.

Gaan na www.samic.co.za vir besonderhede oor waar die boek  bestel kan word.
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, veeartskonsultant
20 Januarie 2011

Kommentaar

Een kommentaar op “Inligting oor Suid-Afrikaanse Vleisbees-, Bok-, Skaap- en Varkrasse

  1. Lu-Anne
    Lu-Anne

    Waar kan ek alle inligting kry oor skaap boerdery in die hoeveld. siektes ens.

    baie dankie
    Lu-Anne


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X