Vra vir Faffa

Inligting oor sitrusverbouing

Vraag

Waar of met wie kan ek praat oor die uitleg van 'n lemoenboord? Bv. die wydte van aanplanting stam tot stam tot lanings uitmekaar asook watter tipe kunsmisbemesting sal nodig wees vir die grondvoorbereiding. Sal ek korrel- of vloeistofbemesting moet gebruik? Watter besproeiingstelselis die beste? Watter tipe versorging sal die boord vereis vir beste gehalte opbrengs? Watter gifstowwe sal ek moet spuit vir welke siektes ookal en hoe gereeld?

Antwoord

Skakel met die Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse vir inligting.

Tel 013 753 7000

Faks 013 752 3854

infoitsc@arc.agric.za

Inligting voorsien deur: dr. Victor Whitlock, Landboukundige (whitlockv@yahoo.com)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X