Vra vir Faffa

Ideale planttyd vir winterweiding

Vraag

Wanneer is die ideale tyd om korog en hawer vir skape te plant? Ek het besproeiing. Die ooie is dragtig en ek wil die beste moontlike weiding vir hulle plant. Enige raad sal waardeer word.

Antwoord

As U in die koeler dele van die land bly (Mpumalanga Hoëveld, Vrystaat en Noordwes) is dit nou die beste tyd (Februarie/Maart). In die Bosveld en Laeveld kan temperature nou nog te warm wees en daar is laat Maart/April ‘n beter tyd.

Geskryf deur: prof. Chris Dannhauser, Weidingskundige (chriswei@vodamail.co.za)

25 Februarie 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X