Vra vir Faffa

Hormone en antibiotika in beesvleis in perspektief

Vraag

Vertel my meer van die antibiotika en estrogeen wat moontlik in beesvleis kan voorkom, asb.

Antwoord

Met  betrekking  tot  hormone  en  antibiotika is die volgende gevind : 

·         Rouvleis  bevat  1  nanogram (ng)  estrogeen per kilogram, wat natuurlik in beeste (gemiddelde  van  ‘n  veldbees )  op veldweiding voorkom.
·         Een  estrogeen oorinplantaat  verhoog  die  estrogeenvlak  na  1,3  ng per kilogram rou vleis.
·         1 kilogram (kg) = 1 000 gram (g)
                    1 gram (g) = 1 000 milligram (mg)
                  1 milligram  = 1 000 mikrogram (µg)
                 1 mikrogram = 1 000 nanogram (ng)
 
·         Die  gemiddelde  menslike voorbehoedpil  bevat  0.03 mg (= 30 000 ng)  estrogeen  per  pil. Hoeveel  kilogram  rooivleis  moet jy eet om die ekwivalent van een voorbehoedpilletjie in te kry ? 
30 000 ng = 30 000 kg rouvleis van ‘n veldbees
30 000 ng = 23 077 kg rouvleis van ‘n bees wat met ‘n estrogeenbevattende pil ge?nplanteer is.
·         Die  gewone  kookproses  vernietig  die  estrogeen .
·         So  is  dit  ook  die  geval  met  feitlik  alle  antibiotika .
·         Die  halfleeftyd (die helfte van die tyd wat die antibiotika in die liggaam teenwoordig is)  van  die  meeste  antibiotika  is  minder  as  24  uur .
·         Vandag  se  kinders  is  die  4 de  geslag  wat  hormoonbehandelde  vleis  inneem .
·         Nog  nooit  is  enigiemand  daardeur  benadeel  nie — moontlik  deur  die  lekepers.
·         Hormone  spaar  die  verbruiker  geld .
·         Vleis  sou  andersins  R4.00/ kg    meer  gekos  het .  
·         Die  halfleeftyd  van  die  meeste  antibiotika  is  minder  as  24  uur .
 
Geskryf deur: dr. Frans Saaijman (saaijman@saaijmangrey.co.za)
2 Januarie 2010

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X