Vra vir Faffa

Honderd rooi dae in die ooi se produksiesiklus

Vraag

Wanneer word die hoeveelheid wol wat ‘n skaap potensieel in sy leeftyd kan lewer, vasgelê?

Antwoord

Die hoeveelheid wol wat ‘n skaap potensieel in sy leeftyd kan lewer, word reeds by die ongebore lam vasgelê. Primêre en sekondêre  follikelontwikkeling vind plaas in die laaste derde van dragtigheid en staak ongeveer met speentyd. Die dag as die lam gebore is, kan die follikels nie méér word nie.

Vir die volledige artikel klik op onderstaande pdf.

Geskryf deur Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere.

(hendrikvp@mweb.co.za)

24 September 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X