Vra vir Faffa

Hoefsmid

Vraag

Baie dankie vir jou antwoord oor mastitis. Ek is op soek na 'n goeie hoefsmid vir Holstein koeie. Wie kan U aanbeveel. Dankie, Johan Moolman

Antwoord

Gaan na die volgende webadres vir besonderhede:

https://www.google.co.za/webhp?hl=en&tab=ww#hl=en&q=Dairy+Smid

Kontak ook jou Veearts wat jou dalk van besonderhede kan voorsien.

Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)

28 November 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X