Vra vir Faffa

Hoe om met pampoene te boer

Vraag

ek wil graag weet is daar iemand in suid afrika wat mens kan skakel en jou help met raad hoem om met pampoen te boer jou al die ins en out te vertel en by te staan eks nuut in die game en wil graag met iets boer wat nie baie inset kostes sal neem nie

Antwoord

Riaan, Kontak http://sakata.co.za/vegetable-seed/ vir kundige advies.
Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X