Vra vir Faffa

Harige wurms vreet spinasie

Vraag

Ek het harige wurms wat my spinasie opvreet. Wat kan ek doen om die wurms te bestry?

Antwoord

Dit is nie so eenvoudig om hierdie vraag te beantwoord nie! Daar is baie harige wurms wat plante aanval, dus is dit   nie moontlik om vir u ‘n spesifieke antwoord te gee nie. Die probleem met ‘n gewas soos spinasie wat redelik vinnig groei of wat vroeg (jonk) geoes word, is dat chemiese middels nie gebruik kan word nie. As u ‘n groentetuin het, kan die wurms met die hand verwyder word, of die Engelse sout raat wat ons reeds bespreek het, probeer. As u ‘n grootskaalse produsent is, stel ek voor dat hy die Groente en Sierplant Instituut kontak (012 841 9611).

Geskryf deur: dr. Victor Whitlock, Landboukonsultant. (whitlockv@yahoo.com)
Lees ook:
Inligting oor bestryding van peste in groentetuin
Biologiese beheer van tuinplae
6 Desember 2009

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X